Poste gemerk met ‘Lewenswysheid’

1 Item

Lewenswysheid – Die pad na redding

by Jaco van Sittert

Die Bybel is baie eeue oud. Trouens, die laaste boek van die Ou Testament is lank voor die geboorte van Christus geskryf terwyl die Nuwe Testament tot stand gekom het teen die einde van die eerste eeu n.C. Tog is die boodskap van hierdie boek uit die verre verlede steeds nuut en vars vir elke generasie. […]

css.php