Wat gaan hierdie jaar – 2018 – gebeur by die kerk?
Hierdie jaar is ‘n goeie jaar by die kerk en dit is propvol aksie. U is welkom om, 21 Januarie 2018, by die kerk ‘n kalender te kom afhaal om in jou huis op te gang of u kan hierdie skakel hier onder volg en sommer van hier af, as ‘pdf’, die kalender af te […]