Poste gemerk met ‘Ubi caritas-eendagsimposium’

1 Item

Ubi caritas-eendagsimposium oor verslawing

by Jaco van Sittert

Die ADV se Werkgroep: Verslawing, in samewerking met die HTK en Rata, bied ’n simposium aan oor verslawing. Datum: 9 Februarie, Plek: NHK Randburg,       Tyd: 08:00-21:00, Koste: R300 per persoon (sluit middag- en aandete in) Besprekings: diens@diakens.co.za (sluitingsdatum 3 Feb.) Lees hier onder die skrywe vanaf die Algemene Diakensvergadering – adv-verslawing-1-dag-simposium-en-temajaar-afskop-fin

css.php