Vrydag, 2 Februarie 2018, hou ons jeug pret by die kerk. Kom geniet dit! Bring ‘n vriend en kom maak nuwe vriende!
Die laerskool jeug kuier saam van 17:30 tot 18:30
en
die Hoërskool jeug kuier saam van 17:30 tot 19:30!
Die NHSV verkoop hamburgers en die ouers is welkom om by die kerk te kom uiteet en wag tot na kuier.
0 Comments