Daar is vrede in Rwanda
Toe ons in Suid-Afrika in 1994 ons eerste algemene verkiesing vir al die burgers van die land gehou het, het die grusame volksmoord in Rwanda plaasgevind. Tussen April en Junie 1994 is ongeveer 1 miljoen mense uit Rwanda se bevolking van net meer as 7 miljoen wreed vermoor. Soos met Suid-Afrika se nuwe grondwetlike bestel, […]