Wees deel van ons Bybelstudie om 19:00 elke Donderdag aand. Vir meer inligting kontak ds. Jaco. Dit vindplaas by die kerk en ook aanlyn. Skakel is beskikbaar by ds. Jaco (083 279 5816) vir elke week.

U kan op die volgende skakel druk om aanlyn deel te neem —

You’re invited to join a Microsoft Teams meeting

Title: Bybelstudie – Die Brief van Jakobus – Hfst 4
Time: Thursday, 26 August 2021 19:00:00 GMT+2

Join on your computer or mobile app
Click here to join the meeting