Wees deel van ons Bybelstudie om 19:00 elke Donderdag aand. Vir meer inligting kontak ds. Jaco. Dit vindplaas by die kerk en ook aanlyn. Skakel is beskikbaar by ds. Jaco (083 279 5816) vir elke week.

U kan op die volgende skakel druk om aanlyn deel te neem —

You’re invited to join a Microsoft Teams meeting

Title: Bybelstudie 12 Augustus om 19:00
Time: Thursday, 12 August 2021 19:00:00 GMT+2

Join on your computer or mobile app
Click here to join the meeting

Vir die vorige werksblaaie van die Bybelboek Jakobus volg hier –

http://nhk-randburg.co.za/die-brief-van-jakobus/