Wees deel van ons Bybelstudie om 19:00 elke Donderdag aand. Vir meer inligting kontak ds. Jaco. Dit vindplaas by die kerk en ook aanlyn. Skakel is beskikbaar by ds. Jaco (083 279 5816) vir elke week.

 

Neem hier deel aan die aanlyn Bybelstudie om 19:00 –

You’re invited to join a Microsoft Teams meeting

Title: Bybelstudie = Inleidng Jakobus
Time: Thursday, 22 July 2021 19:00:00 GMT+2

Join on your computer or mobile app
Click here to join the meeting