Wees deel van ons Bybelstudie om 19:00 elke Donderdag aand. Vir meer inligting kontak ds. Jaco. Dit vindplaas by die kerk en ook aanlyn. Skakel is beskikbaar by ds. Jaco (083 279 5816) vir elke week.