Randpark Gholfbaan
Firethorn
Afslaantyd: Vanaf 10:58 – 1ste en 10de bof
Formaat: 4-ball alliansie 2 beste tellings
Koste: R3 500 per 4-ball – Baanfooie, halfweghuiskoste en ‘n ligte aandete ingesluit.
Pryse!
Joggie-fooie en gholfkarretjies vir eie rekening.
Besprekings:
Gert Booyse: 079 876 6888
Christa Clifton: 082 566 1907
Ileana Fourie: 083 463 5010
Kerkkantoor: 011 787 4983
0 Comments