Die gemeente het op 10 April 2021 ‘n Bielie Boks uitgebring wat die gunsteling etes van verlede jaar ingesluit het. Hervormers kan lekker kos maak en lekker eet.

Ons het ‘n wonderlike groep helpers gehad en die mense het ons kos vreeslik geniet!

Baie dankie vir al die ondersteuning!