In die Nuwe Testament is daar 21 briewe wat deur vroeë Christelike leiers geskryf is aan gemeenskappe van Jesus volgelinge in die antieke Romeinse Ryk. Hierdie briewe is ryk met teologie, riglyne en leiding vir wat dit beteken om ‘n gemeenskap van Jesus volgelinge te wees, maar die briewe kan ook dig wees en moeilik om te verstaan. In hierdie video verken ons die literêre styl van antieke brief skrywe en wys jou hoe jy die kern idees van ‘n brief kan volg van die begin tot die einde.