Kom ons leer ons kinders van vroeg af die Christelike waardes deur hulle te laat lees en luister na die Bybelse verhale!
Die volgende onderwerpe word op ‘n ‘storie vertel’ manier aan ons kinders verduidelik deur videos! Druk gerus op die onderwerk om daarna te kyk.
