Sermons from February 2017

2 Items

Erediens boodskap – 13 Augustus 2017

by

Vanoggend se diens is ‘n voorbereidingsdiens vir komende Sondag se Nagmaal. En soos u gehoor het, het ons gelees van Jesus wat hier aan die woord is. Hy is in woordewisseling met ander Jode. Van hulle ken Hom goed en van hulle is ook Sy eie dissipels. Net terloops, dit is belangrik dat ons sal […]

Erediens boodskap – 9 April 2017

by

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: het jy al jou Christenskap los gemaak? Baie van ons is nog vasgebind. Ons kom nie uit die hawe uit nie. Ons het hierdie klomp gawes wat God ons gegee het, maar ons hang terug. Ons het nodig om los te kom.   Lees gerus die res […]

css.php