Ons almal het al van Jerigo se mure gehoor. Daar in ons Kinderbybel van ouds kan mens nog die prentjies in jou geestes oog sien. U wat ouers is kan ook dink aan u eie kind se Kinderbybel en die vertelling van hoe Jerigo se mure om geval het. Mense se uitdagings in die verlede was in baie opsigte meer fisies as vir ons vandag. Daar word nie sommer meer vandag verwag dat ‘n hele nasie ‘n stad saam moet inval nie. Maar tog beleef ons ons uitdagings net so intensief en dalk met meer geestelike druk as wat mense in daardie tyd na dinge gekyk het. Wat is die boodskap van Jerigo se mure vir ons vandag? Gelukkig is antwoorde en die waarheid vir ons lewe meestal dieselfde as vir die mense van die antieke tyd.

 

Lees gerus hier verder – sondag-15-april-2018-maak-geraas-vir-die-here-en-oorwin