Ons kyk vanoggend na ‘n derde kenteken. U sal onthou dat Jesus het die menigte mense gesien en Hy het teen die berg opgegaan en gaan sit. Hy het toe sy dissipels na Hom toe geroep en Hy het vir hulle geleer –

 

Die eerste saak waaroor ons gepraat het was –

9 Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.

 

Verlede Sondag toe hoor ons Jesus die dissipels leer –

  • 3 “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

 

Volgelinge van Jesus, ek en jy, strewe daarna om te groei in ons geloof en twee kentekens om te ontwikkel in onsself is om –

  1. Vredemakers te wees
  2. Afhanklikes van Christus te wees.

 

En vanoggend sit ons ‘n derde een by –

 

Lees gerus verder –

kenteken-3-regverdig-en-geregtigdes