Erediens Boodskap – 16 Julie 2017
Ons trek vandag al by ons sesde kenteken. Op die ou einde behoort ons na 8 kentekens te gekyk het. Hierdie kentekens is eienskappe wat ek en jy kan aanleer en uitleef omdat ons dissipels van Jesus is. In teendeel, dis wat Jesus graag by ons wil sien. Ons is Sy dissipels. Nes die dissipels […]