Erediensboodskap – Sondag 14 Oktober 2018 – Die Koninkryk van God – Die grond
Is jy al ooit diep geraak deur iets? Kan jy daardie gevoel onthou en kan jy dit nog aan iemand beskryf? Om ‘diep geraak’ te word gaan gepaard met emosie, verstaan, begrip, dankbaarheid, tot besef kom, tot oortuiging kom en dan uitloop in aksie of reaksie. Dis gewoonlik wanneer ‘n mens besluit om te gee […]