Erediens boodskap – 5 November 2017 – Jesus Christus 101
Wie is Jesus Christus? Jesus is een van die Drie-Eenheid. Ons ken die Vader wat alles gemaak het. Ons ken die Heilige Gees wat God met ons is. Jesus is die Verlosser. Hy is die Voorbeeld. Hy is die weerkaatsing van God. Hy is liefde. Het u al die winkels se Kersfees uitstallings gesien? […]