Erediensboodskap – 8 September 2019 – TOIBO Gebare-Taalkoor tree op!
Oorleef ons as Christene of groei ons elke dag tot vasberade, ywerige diensknegte van God? Ek dink Jesus se boodskap aan sy dissipels was om te groei. Ons weet dat die dissipels aanvanklik nie regtig verstaan het wat Jesus vir hulle geleer het nie. Hulle het baie aards gekyk na Jesus, hulle Rabbi. Maar […]