https://www.facebook.com/pages/NHK-Randburg/250924914380
Hervormingsondag – Al die gemeentes van ons Ring was genooi vir ‘n gesaamentlike erediens.
Na die tyd het ons Bybelkaskenades gehou (EN DIT WAS GROOT SPORTS)
Randburg gemeente het die trofee hierdie jaar gevat. Turffontein was laas jaar se wenners.
Geluk Randburg!
Sien u volgendjaar met Hervormingsondag as u hierdie een gemis het!
