Skip to content Skip to footer

RoyMcEwan

Voorsitter: R McEwan

  • Diakens fokus op barmhartigheid.
  • Diakens word tydens gemeentevergaderings verkies.

KRUIDENIERSWARE

Het u geweet?
Ons help maandeliks gesinne in ons eie gemeente.
Ons benodig DRINGEND kruideniersware, aangesien ons voorraad uitgeput is. Plaas dit gerus op Sondae in die houer, wat in die voorportaal van die saal is.

Kom ons maak ‘n groot poging om ons mede gelowiges te help.

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.