Ons vergader elke Woensdag aande om 18:00 by die kerk en praat oor sake van ons geloof!
Kom drink koffie/tee en neem deel aan die gesprekke waardeur ons in ons geloof groei.
Almal is welkom!
Ons is tans besig met die volgende gesprek –
Openbaring – http://nhk-randburg.co.za/bybelklets-die-bestudering-van-die-bybelboek-openbaring/
0 Comments