Die Haggai Projek het nou spoed gevang. Die huis van die Here word herstel tot sy eer. Ons sit nuwe buite plafonne in. Dak herstel Fase 2 behels die verf van die geute en diefwerings.