Ons wil graag ons kinders van die Here leer en ons doen dit deur kategese. Ons kategese behels –Kinderkerk – voorskools tot graad 3 (tydens erediens)Laerskool groep – na die erediensHoërskool groep – na die erediens