Skip to content Skip to footer

Het jy al ooit gewonder hoekom daar so baie antieke Bybelse wette in die eerste boeke van die Bybel is? Wat moet moderne lesers met die wette doen en hoekom is sommige van hulle so vreemd? In hierdie video ondersoek ons hoekom die wette gegee is aan die antieke Israeliete en hoe pas dit in die algehele storielyn van die Bybel.

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.