Skip to content Skip to footer

Barmhartigheid

Barmhartigheid is een van die hoekstene van NHK Randburg #GeloofInAksie

Ons streef daarna om die gemeenskap te ondersteun en by te staan deur weekliks kos te verskaf aan diegene wat minder bevoorreg is.  

Maandeliks bied ons goeie kwaliteit tweedehandse klere aan die publiek deur Rut se klerewinkel, teen bekostigbare pryse.  Die inkomste hierdeur gegenereer word dan aangewend om kospakkies saam te stel wat die gemeente kan uitdeel aan behoeftiges wie hulle glo dit die meeste nodig het.

Hou ons Facebookblad dop vir die volgende geleentheid om by Rut se klerewinkel te  

Koskas
IMG_7908
Rut se klerewinkel
Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.