Jy moet jou naaste liefhê soos jouself!
Om God se Liefde te demonstreer.
Die doel van ons kerk kan in ’n enkele sin saamgevat word, gebaseer op twee Skrifgedeeltes:
“Ons glo ‘n groot verbindtenis aan die groot OPDRAG en die groot GEBOD sal ’n groot kerk lewer!”
Die Groot Gebod: “ Jesus antwoord hom: “‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele …siel… verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’”
Mat. 22:36-40
Die Groot Opdrag: “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.”
Matteus 28:19-20