Voorsitter: DS JJ van Sittert

Die Junior Jeug by ons kerk bestaan uit Laerskool jongmense en die groep staan bekend as die ‘Dapper Trappers’.

Die Dapper Trappers kom van tyd tot tyd bymekaar om saam te kuier en saam te baljaar. Die datum en tyd vir hierdie geleenthede word aangekondig voor die erediens en dit word op die dataprojektor gewys en ons Sondagblad, die Swaeltjie, sal ook inligting oor sulke geleenthede bevat.

Ds. Jaco van Sittert bestuur die Dapper Trapper se program en u kan hom kontak vir inligting of as u idees het of net u hulp wil aanbied by 083 279 5816 of per epos jacovs@nhk-randburg.co.za