Randburg Hervormde gemeente is ‘n stukkie Hervormde kerk in Randburg. Die Hervormde kerk is ‘n kerk wat streef met ‘n droom –

Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld.

Daarom is dit die Kerk se missie om –

  • die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
  • die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
  • diens te lewer; en
  • getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef.

 

Die Blitspos gee ‘n weeklikse inkyk in die werksaamhede en aktiwiteite van die Hervormde Kerk. Laai gerus weekliks die Blitspos by ons webwerf af of gaan vind dit by die Amptelike webwerf van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika.

https://nhka.org/blitspos/

Hier is die Blitspos –

Blitspos 2019_05_02

Blitspos 2019_05_09

Blitspos 2019_05_16

Blitspos 2019_05_23

Blitspos 2019_05_29

Blitspos 2019_06_20

Blitspos 2019_06_27

Blitspos 2019_07_04

Blitspos 2019_07_11

Blitspos 2019_07_18

Blitspos 2019_07_25

Blitspos-2019_08_15

Blitspos-2019_08_29