Bybelstudie is ‘n manier van geloofsgroei. As Christene die Woord van God bestudeer dan vind ons wyshede en waarhede daarin wat ons geloof versterk en ons toerus vir die lewe.

In ons Bybelstudie kyk ons na verskillende Bybelboeke en ons bekyk watter waarde die teks vir ons het in ons alledaagse lewe.

Kom wees deel daarvan!

As jy belangstel, kontak ds. Jaco by 083 279 5816 of epos by jacovs@nhk-randburg.co.za

Ons vergader elke Donderdag aand om 19:00 by die pastorie of aanlyn. U kan dan ook deel word van die Whatsapp groep en die uitgewerkte Hoofstuk besprekings direk ontvang.

Studie beskikbaar –

DIE BRIEF AAN TITUS

DIE BRIEF VAN JAKOBUS

DIE BYBEL BOEK OPENBARIG

DIE BRIEF AAN DIE ROMEINE

DIE EVANGELIE VOLGENS MARKUS