Finkom Voorsitter: Gert Booyse Die Finansiële Komitee betsaan uit 10 persone wat deur die Kerkraad daartoe getaak is om die finansiële bestuur van die gemeente te behartig. Die Finkom lewer verslag aan die Kerkraad oor die gemeentelike finansies.