Welkom
Kliek op die volgende skakels en kies “Download” (regsbo in die hoek) om die dokumente af te laai.
Vul asseblief die dokumente in en stuur na die kerkkantoor – admin@nhk-randburg.co.za
- Nuweintrekkers dokument
- NB – Neem kennis om die gedeelte van die vorm wat lees: toestemming om al my en my gesin se besonderhede op hulle gemeentestelsel te plaas en te gebruik vir gemeentelike doeleindes volgens voorskrifte van die POPI-wet – in te vul asseblief!
- Debietorder FAQ
- Debietvolmag