Dien as die predikante van die gemeente Randburg.
ds Jaco van Sittert se vrou se naam is Martie en hulle twee dogters is Elri en Riani.
Hulle dienswerk behels:
- Die verkondiging van die Woord van God en die bediening van die sakramente.
- Besoek lidmate en nuwe lidmate van die gemeente.
- Vertroos en sien om na siekes, verswaktes en almal in nood.
- Doen voorbidding vir almal.
- Neem verantwoordelikheid vir die Kategese.
- Bedien geloofstoerusting.
- Neem leiding met die bestudering van die Bybel.
- Bevestig huwelike.
- Lei begrafnisdienste.
- Hou toesig oor die stoflike van die gemeente.
- Help met die versorging van hulpbehoewendes.
