Erediens Notas

110 of 85 items

Erediensboodskap – 3 April 2022 – Maak geloof ‘n verskil?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Is ons wat glo, se lewens werklik anders as hulle wat nie glo nie? Ons sê dit. Ons sê ons verhouding met God maak alles anders. Ons lewens het meer sin, ons het meer vreugde, ons het ‘n ongekende vrede binne ons. Want ons beleef God teenwoordig […]

Erediensboodskap 27 Maart 2022 – God se liefde oorskadu ons foute.

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Baie van u het seker al gehoor van die sogenaamde ‘Wie is wie’-lyste wat gereeld in die pers en tydskrifte verskyn: lyste van byvoorbeeld tien rykste mense in wêreld, die tien belangrikste mense, die tien invloedrykste of selfs die tien besgeklede vroue. Ons almal ken hierdie soort […]

Erediensboodskap – 22 Augustus 2021 – Onthou dankbaarheid

by

Hierdie verhaal gaan oor dankbaarheid. Dit gaan eintlik oor dankbaarheid en ondankbaarheid. As ons regtig eerlik met onsself sal wees, dan is dit skokkend hoe ondankbaar ons in ons verhoudings, met mekaar, kan optree.   Al is ons van kleintyd af die “towerwoorde” geleer, word dit nie maar sommer net deel van ons leefstyl nie. […]

css.php