Skip to content Skip to footer

Gedenkmuur

Ons kerk het ‘n netjiese en veilige Gedenkmuur waarin u geliefdes se as bewaar kan word.
Die nissie is groot genoeg om twee kissies te bewaar, dus kan (in die tradisie van ‘n familiegraf) man en vrou saam ter ruste gelê word.
By die aankoop van ‘n nissie word ‘n kontrak onderteken wat beide die eienaar van die nissie asook die kerk bind tot sekere optredes.
Vind gerus meer uit oor beskikbare plek en pryse by die kerkkantoor.

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.