Hierdie is episode 1 van ‘n reeks wat die ontstaan, inhoud en die doel van die Bybel verken. Hier sal jy voorgestel word aan ‘n verkorte samevattingsgeskiedenis van hoe die Bybel tot bestaan gekom het en die verskillende vorms van die Bybel in die Katolieke, Ortodokse en Protestantse Christelike tradisies.