Skip to content Skip to footer

Dit is essensiëel om te verstaan hoe metafore gebruik word in die Bybel as jy die Bybelse poësie lees. Elke keer wanneer iemand iets beskryf deur iets anders te beskryf, gebruik hulle metaforiese denke of hulle dit agterkom of nie. Metafore is orals in die Bybel en ook in ons alledaagse lewe en manier van praat. In hierdie video verken ons hierdie belangrike aspek van die Bybelse taalgebruik.

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.