Die boeke van die Ou Testamentiese profete is gelaai met digte poësie en wilde beelde. As jy al probeer het om die profete boeke te lees is dit baie moontlik dat jy dalk deur hulle geboei is, maar ook deurmekaar gemaak is. In hierdie video leer ons hoe hierdie profetiese boeke bydra tot die storielyn van die Bybel en hoekom dit die moeite werd is om hulle meer aandagtig te lees.