Die wysste koning van Israel, koning Salomo, word verbind aan die Bybelboeke – Spreuke, Prediker en Hooglied van Salomo. Elke boek gee ‘n unieke perspektief aan hoe die mens kan regeer met wysheid en dit wys ook op die vrees vir die Here. In hierdie video sal ons kortliks verken hoe die boodskap van elke boek inpas in die algehele storielyn van die Bybel.