Die Nuwe Testament bevat vier antieke biografieë van Jesus van Nasaret en altesaam word hulle ‘evangelies’ genoem. Elke een vertel die storie as ‘n aankondiging van goeie nuus, dat die gekruisigde en oopgestaande Jesus die ware Heerser van al die nasies is. In hierdie video verken ons hoekom hierdie getuienisse opgeteken is en hoe jy dit kan lees met meer insig.