In die Nuwe Testament is daar 21 briewe wat deur vroeë Christelike leiers geskryf is aan gemeenskappe van Jesus volgelinge in die antieke Romeinse Ryk. Deur die briewe met wysheid te lees impliseer dat jy sal leer van hulle historiese konteks. Aan wie is die briewe geskryf? Waar het die ontvangers geleef? Wat het veroorsaak dat die briewe gestuur is? In hierdie video verken ons die verskillende vlakke van historiese konteks van hierdie briewe sodat ons beter kan verstaan en sien watter wysheid die briewe steeds het vir vandag.