Dis die apokalips! Maar wat beteken dit nou werklik? Die Bybel is gevul met drome en visioene oor menslike geskiedenis wat tot ‘n klimaks kom en hierdie drome en visioene is gewoonlik gelaai met intense beelde en vreemde simbole. In hierdie video verken ons die betekenis van die woord ‘apokalips’ in die Bybel en ons leer basiese stappe vir hoe om hierdie literatuur te lees met meer wysheid en insig.