Wat gaan hier by gemeente Randburg aan?
Dwarsdeur die jaar is daar datums wat belangrik is waarvan u, as gemeentelid, moet kennis neem.
Daarom, gee ons agter in die kerk, elke jaar, vir u gesin ‘n fisiese hang-kalender wat baie handig is om op hoogte te bly van wat in die jaar by die gemeente aangaan. Elke gesing is welkom om so ‘n kalender te neem, gratis.
Verder, as u van ‘n elektroniese pdf weergawe sal hou, kan u dit hier kry deur op die volgende skakel te druk.
