Skip to content Skip to footer

Welkom

Ons is opgewonde om u by ons gemeente te ontvang. Ons glo die Here roep ons almal om Sy kerk uit te bou, te groei en tot Sy eer te laat skyn. 

Vul asseblief die dokumente in en stuur na die kerkkantoor – admin@nhk-randburg.co.za

  1. Nuweintrekkers dokument
    1. NB – Neem kennis om die gedeelte van die vorm wat lees: toestemming om al my en my gesin se besonderhede op hulle gemeentestelsel te plaas en te gebruik vir gemeentelike doeleindes volgens voorskrifte van die POPI-wet – in te vul asseblief!
  2. Debietorder FAQ
  3. Debietvolmag
Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.