Ons gemeente het die SnapScan fasiliteit. Dit is baie gemaklik en u het nie u kaart of kontant nodig om u offergawe, donasie ens. te betaal nie. Kyk gerus na die onderstaande skakel oor hoe dit werk.
http://www.snapscan.co.za/user.html
Nou dat u gesien het hoe dit werk kan u van die volgende QR kodes gebruik maak om ‘n betaling te maak.
Bo staande QR kode is vir Offergawes. Vanaf u SnapScan app kan u hierdie kode afneem en die
instruksies volg. Gee asb. ook net ‘n verwysing met u naam dat dit van u afkom en waarvoor dit is.
Bo staande kode is vir Kollekte Sondae oggende na die erediens.
Bo staande kode is vir Barmhartigheid.
Bo staande kode is vir fondsinsamelings.
Dankie vir u ondersteuning en hulp om die gemeente se hande sterk te maak.