Skip to content Skip to footer

swaeltjiefees-logo-2018Elke jaar hou ons gemeente fees! Dis ‘n tradisie wat al baie jare kom. Ons kuier, werk, eet en lag lekker saam! Daar is altyd musiek en daar is altyd pret vir die kinders!

Daar is altyd pryse te wen!

Ons het baie buite-uitstallers wat hulle produkte kom uitstal en verkoop. Die lekkerste vetkoek, kerrie en rys, pannekoek, lekkers, spitbraai en nog meer, kan jy net by ons fees kom geniet.

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.