Skip to content Skip to footer

Ons gemeente is geleë in die Randburg omgewing. Ons grens aan Malibongwerylaan.

Vanaf die N1 – Draai links in Hill straat. Draai dadelik regs in Kerklaan en u sal in die Kerkterrein inry.

Volg hierdie skakel om deur Google-maps by die gemeente uit te kom –

      https://goo.gl/maps/wxrykXL2MRoEQAK17

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.