Boodskap vir Sondag 10 Junie 2018 June 7, 2018 by Jaco van Sittert 00 Kom luister na die boodskap uit Jona 1:1-16. Ons ondersoek die Jona effek. As die Here jou roep …. Wat maak jy?