Skip to content Skip to footer

Groen boks logo

Elke jaar maak ons nie-bederfbare kos en benodighede bymekaar vir behoeftige gesinne wat deur die OSR(Ondersteuningsraad) van die Hervormde Kerk, geïdentifiseer is. 

Ons vra u om weer hierdie jaar te help met hierdie projek. U kan ‘n lysie by die kerk kry, op die agterste toonbank. Op hierdie lysie is die items wat ons graag bymekaar maak vir die projek.

U kan alles op die lysie koop en dit terug bring na die kerk toe, waar ons dit dan bymekaar maak en sorteer vir uitdeling.

 Baie dankie vir u hulp.

2 Comments

  • Post Author
    NHKRandburg
    Posted November 9, 2014 at 4:44 pm

    Nie-bederfbare kos
    Ons gemeente/diakonie is voortdurend besig met barmhartigheids-projekte. Op die oomblik is daar geen nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, seep, tandepasta ens nie. Die Diakonie doen ‘n beroep op die gemeente om asseblief vir ons te help met die insameling van nie-bederfbare kosse.
    Daar is geen twyfel dat ons houers oorlopend toe vol gevul gaan word nie. Baie dankie dat ons ‘n Geloof in Aksie gemeente kan wees.

  • CHRISTA CLIFTON
    Posted November 17, 2014 at 9:59 am

    Baie dankie vir jou bydra om die koskas te vul! Onthou elke vol houer help ‘n honger magie voed en iemand se nood te verlig.

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.